top of page

Die lewe is vol uitdagings. Daar gebeur soms die mees ondenkbare dinge met elkeen van ons. Dit is nooit maklik om sulke gebeure te verwerk nie.

Ek hoop dat hierdie boek vir elke kind wat ’n moeilike situasie moet verwerk hoop sal gee deur die wete, dat Ons Vader altyd daar is om ons te help.

Elkeen verwerk dinge op hulle eie manier en die Heilige Gees weet hoe eie dit aan ons persoonlikheid is en daarom is Hy die beste Vertrooster. Die Lappieskombers simboliseer die rol van die Heilige Gees in ons lewens. In hierdie storie is Emmanuel die Leeu, Jesus. Emmanuel beteken, God met ons.

Mag die boek ook ’n bietjie vertroosting bring.

Die avontuur van die lappieskombers (E-Book)

SKU: E Bersie
R42,00Price

    Related Products

    bottom of page