top of page

Hierdie boek is 'n Werkboek, 'n Fasiliteerderdsgids word daarby benodig.

 

Ons is baie opgewonde oor hierdie Graad 1 kurrikulum!


Ons gebruik verhale van die wonderlike kinders uit die Bybel om die jongklomp van vandag te inspireer en te bemoedig. Kinders moet vroeg al besef dat hul van kleins af bestem en geroep is vir ’n geseënde lewe.
Elke kind in die Bybel het ’n besondere les om vir vandag se kind te leer.
Jou kind gaan sommer baie nuwe Bybelmaatjies maak en belangrike lewenslesse leer.


Dit is 40 volkleur, interaktiewe lesse. Die aktiwiteite is ontwerp vir kinders in hulle graad 1 jaar, sodat dit die ander aspekte van leer ondersteun.


Die werkboek en fasiliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie. Een fasiliteerders gids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

Lesse van my Bybelmaatjies

SKU: IMP Graad 1 W
R99,00Price
Quantity
  • Druk, sagteband, volkleur
    Grootte: 297mm x 210 mm, 83 bladsye
     

Related Products

PO Box 1345

Hermanus

South Africa

7200

sales@godideas.store

Socials

Be The First To Know

Sign up for our newsletter, updates and sales

Thanks for submitting!

© 2010 by God Idea Productions™

bottom of page