top of page

Hierdie is 'n fasiliteerdersgids.

 

Hoe kan ons hededaagse kinders aanklank vind by die kinders in Bybel?

Eenvoudig deur hulle te leer ken as maats.  Mense waarby jy iets besonders kan leer wat jou eie lewe kan versterk en verryk.  Elke kind in die Bybel het ’n besondere roeping gehad en uitgeleef.  Elke kind het vandag nogsteeds sy eie besondere roeping wat hy en sy moet uitleef.  Die 40 interaktiewe lesse gaan die fasiliteerder inspireer en ’n hele nuwe wêreld vir die kind oopmaak.  Die aktiwiteite is ontwerp vir kinders in hulle graad 1 jaar, sodat dit die ander aspekte van leer ondersteun.

 

Die werkboek en fasiliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie.  Een fasiliteerders gids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

Lesse van my Bybelmaatjies Graad 1 Fasiliteersgids (E-Book)

SKU: E Graad 1 F
R95,00Price
  • PDF, Digitaal, 86 blaaie, volkleur

Related Products

PO Box 1345

Hermanus

South Africa

7200

sales@godideas.store

Socials

Be The First To Know

Sign up for our newsletter, updates and sales

Thanks for submitting!

© 2010 by God Idea Productions™

bottom of page