top of page

Hierdie is die fasiliteerdersgids.

Hierdie kurrikulum is volgepak met 51 lesse van selfontdekking.

 

Die kurrikulum is verdeel in 8 temas gebind deur die wonderlike goue draad dat elke kind ’n God idee is.  In elke les ontdek die kind iets nuuts van God se plan vir sy en haar lewe.

 

Die temas vorm saam ’n grondslag vir die kind om sy en haar Godgegewe talente, gawes en seëninge te ontdek en te ontwikkel.

 

Ons het elkeen ’n roeping in God en is elkeen spesiaal toegerus en geroep om daardie doel te bereik.  Met tema 8 ontdek ons die begin van God se plan vir ons lewe.

 

Die aktiwiteite is spesifiek vir die Graad 2 kind beplan.

 

Die werkboek en fasiliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie.  Een fasiliteerders gids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

God se wonderlike plan vir my lewe Graad 2 Fasiliteerdersgids (E-Book)

SKU: E Graad 2 F
R99,00Price
  • PDF, Digitaal, 107 blaaie, een kleur

Related Products

bottom of page