top of page

Hierdie is 'n fasiliteerdersgids.

Die doelwit met hierdie kurrikulum is om ’n kind lief te maak vir God en God se Woord deur die wonder van ons Almagtige Vader aan die kind bekend te maak. Meer nog, hoop ons om ’n liefde in die kind te kweek om die Woord self te lees. Jou kind staan op die drumpel van volwassewording … jou dogter, jou seun staan voor die oop deur van die lewe in hierdie wêreld met al sy uitdagings. Ons glo hierdie is die jaar en die seisoen in ’n kind se lewe wat hy en sy in Sy Woord geanker moet word. Dit is die anker wat hulle gaan beveilig en bewaar teen die woeste versoekinge, storms en wêreldse uitdagings wat op hulle wag. Die Wonder van God se Woord gaan hulle heil en kompas wees. Hierdie is ’n wonderlike jaar en geleentheid om jou kind finaal lief te maak vir God en te anker in God se liefde en veilige hande.

Die wonder van God se Woord Graad 4

SKU: IMP Graad 4 F
R120,00Price
  • Druk, sagteband, volkleur, 297mm x 210 mm, 85 bladsye

Related Products

bottom of page