top of page

Hierdie is die fasiliteerdersgids.

 

Hierdie kurrikulum is ’n reistog van 42 lesse.  Die lewe is ’n pelgrimsreis van kindwees tot volwassene.  Kinders moet besef dat hulle op ’n lewensreistog is en dit met groot entoesiasme en voorbereiding aangepak word.

 

Die kurrikulum sal hulle begelei en voorberei vir hierdie opwindende reistog van die lewe.  Dit is verdeel in 10 temas wat fokus aspekte van reis: die reistog, ’n reistas, paspoort, vermoeëns, hartsbegeerte, visie, die regte pad, die beginsels van lofprysing, rus en hersiening.  Elkeen van hierdie temas word as voorbeeld gebuik sodat die kind sy en haar eie voorbereiding vir sy en haar eie lewensreis kan doen.  In ’n neutedop sal jou kind sy en haar talente, gawes, drome en visie ontdek en ontwikkel en die belangrike beginsels van God se plan vir haar en hom belewe.

 

Die werkboek en fasiliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie.  Een fasiliteerders gids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

Opreis na my toekoms Graad 3

SKU: IMP Graad 3 F
R120,00Price
  •  Druk, sagteband, een kleur, 297mm x 210 mm, 89 bladsye

Related Products

bottom of page