top of page

Hierdie kurrikulum is ’n volgepakte 51 lesse van selfontdekking.

 

Die kurrikulum sal jou kind bystaan om hom- en haarself te leer ken vir die individue wat God hulle geskep het.  Dit sal hulle help om selfvertroue te ontwikkel in die wete dat hy en sy ’n God idée is en dat alles binne God se groot plan vervat is.

 

Die kurrikulum is verdeel in 8 temas waardeur ’n wonderlike goue draad loop.  Die temas vorm ’n grondslag vir die kind om te begin met die ontdekking van God se plan vir sy en haar lewe.

 

Die tema behels, die konsep dat elke kind ’n God idée is, Wie God die Skepper is, alles het klein begin, woorde het krag, seëninge, God se groter plan, God roep ons almal en eindig met Tema 8, God se plan vir my.

Die aktiwiteite is spesifiek vir die Graad 2 kind beplan.

 

Die werkboek en fasiliteerdersgids vorm ’n eenheid en kan nie apart aangekoop word nie.  Een fasiliteerders gids per groep en een werkboek vir elke kind word aanbeveel.

God se wonderlike plan vir my lewe Graad 2

SKU: IMP Graad 2 F
R125,00Price
  • Druk, sagteband, een kleur

    Grootte, 210mmx297mm, 107 blaaie

Related Products

bottom of page