top of page

'n Prettige, interaktiewe joernaal wat die hele gesin betrek.  Hierdie joernaal begelei ouers om kinders se visie te ontdek.  Die besondere boek vra 'n ma  om 'n gebed oor haar kind te bid en neer te skryf  in die boek en vir pa om 'n seëning uit te spreek en neer te skryf.  

 

Niemand het ’n meer belangrike taak in ’n kind se lewe as ’n ouer nie. Jy hou ’n klein genie in jou hande en soos klei kan jy sy of haar karakter help vorm.  Jou kind se toekoms gaan bepaal word deur jou voorbeeld en jou insette. 

Joernaal van Seënwense

SKU: IMP JVS
R85,00Price
  • Druk, sagteband,  volkleur

    Grootte: 250mm x 210 mm, 70 bladsye

     

Related Products

bottom of page