top of page

"Daar is aha!-oomblikke wat die ganse geskiedenis van die wêreld geruk en vir altyd beinvloed het …

aha!-oomblikke wat leiers belig en geinspireer het in geskiedkundige oomblikke …

aha!-woorde wat mense se lewens belig en vol hoop gemaak het.

 

Lees hoe aha!- woorde van ons land se bekendste mense se lewens en loopbane belig het!

Lees hoe geweldig inspirerend en treffend so ’n woord, inspraak in mens se lewe maak.

 

Daar is niks op aarde só inspirerend as mense se aha-stories nie; kom lees en geniet saam.  Dit is ’n boek vol verrassings van mense wat ons almal ‘ken’ en nou beter sal verstaan.

 

En kom saam, kom ontdek en vier die aha!’s in jou eie lewe, want dit is oomblikke wat 

gun mens mag mis nie!  Want dit kom van ’n baie wonderlike plek af … aha!”

 

22 Bekendes van ons land deel met Louis Wilsenach hulle oomblikke van inspirasie, daardie oomblikke waar hulle besef  het wat hulle moet doen en wie hulle is.  Saam met die elke bekende is ’n pragtige indiese ink skets uit Louis se pen, ’n fenomenale kunstenaar en skrywer; sy werk is onmiddelik en meevoerend.  Geniet gerus hierdie meesterstuk en stal dit uit op jou koffietafel. 

Aha Fenomeen

SKU: Aha
R320,00Price
  • Druk, sagteband, volkleur

    Grootte: 250mm x 210 mm, 162 bladsye

     

Related Products

bottom of page