top of page

My lewe van pyn en vreugde en die alomteenwoordige Hand van God  ...

 In hierdie inspirerende boek besin Melanie 

oor haar reis van korporatiewe raadsaalkamers 

na die landelike plaaslewe.  

Sakevrou na 'n boervrou. 

Van onvrugbaarheid na die wonderwerk van ses kinders.  

Van sondaar tot dienaar. 

 

Ontdek hierdie intieme reistog van die onverwagte kinkels van die lewe, geloof en vernuwing, deur die salwing van verlossing.

 

Melanie is 'n voorbeeld van 'n mens wat opofferend leef , ten doel vir die verbetering en vooruitgang van ander. Haar onbaatsugtige liefde vir ander staan is inspirerend vir almal wat haar ken.~ Gareth Pearson

 

Melanie is 'n getroue dienaar van God wat haar roeping met geloof, hoop, vertroue, liefde, en deernis uitleef . ~ Lyn Croote

 

Om saam met Melanie by MCDC te werk was 'n openbaring en dit het my hele lewe verander. Dit het my blootgestel aan 'n hele ‘ander wêreld’ daar buite wat ek nie geweet het bestaan nie. ~ Ethel Pete

My Pelgrimsreis saam met die Ongesiene

SKU: MPMPA
R240,00 Regular Price
R200,00Sale Price
  • Sagteblad, volkleur, 233 blaaie

Related Products

bottom of page